Die jaar 2019 het aangebreek. Dit is die jaar waarin ons pragtige skool 115 jaar oud word op 4 Oktober. Laerskool Danie Malan se geskiedenis begin in 1904 waar Me. M. Juby, ‘n Engelse dame, die eerste hoof van 24 leerders was.

Danie Malan bied sagtebal vir seuns en dogters van 0/10 – 0/13

Meer inligting by: www.http://www.daniemalan.co.za/