As sagtebal en bofbal atlete is ons skouer ons grootste bate, ons kyk vandag bietjie na ons skouer en hoe ons opwarm, oefeninge om beter te kan gooi ens.

Kyk na die skouer opwarm roetine van Ultimate baseball training.

Kyk na die gooi progressie roetine van Ultimate baseball training.