Coaching is gevaarlik

Hier kan ons duidelik sien hoe gevaarlik coaching is, party spelers raak so opgewonde om die nuwe oefening te doen dat hulle skoon vergeet van veiligheid, hulle wil net slaan…

Eina!

Ek het ookal so paar houe gekry as ek die bal op die batting-t sit