Ons het Mans, Dames en Junior spanne en speel in die TSA (Tshwane) liga. In 2020 het ons 2 x Dames, 1 x Mans en 3 Junior gemengde spanne gehad.

Looking for a fun time great with great players come and join us!